Modulekode | BGN 320 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Na voltooiing van hierdie module sal die student in staat wees om die volgende toegepaste fisiologiese toetse prakties tydens talentidentifisering en program voorskrif te kan uitvoer: statiese long funksie, direkte maksimale suurstof verbruik, indirekte maksimale suurstofverbruik, anaërobiese kragtoetse, antropometrie, en die Wingate anaërobiese uithouvermoë toets. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Kontaktyd | 1 lesing per week, 1 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Engels |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App